Die probleem met FLAM

‘n (Moderne gospel-)musikant sit en skryf ‘n liedjie, gewoonlik met ‘n kitaar. Partykeer pas die woorde nie streng 100% nie, so hy skryf dit maar half in ‘n resitatiewe styl. Die ideaal is dat mens so ‘n liedjie op die CD leer ken en as dit later in musieknotasie geskryf is, mens dit as ‘n riglyn sien, maar nie te streng daarvolgens probeer speel nie. Om nou bladmusiek daar te stel vir klavierspelers ens, word die note van so ‘n liedjie gewoonlik neergeskryf deur ‘n rekenaar wat aan ‘n klavier gekoppel is, wat nou hierdie half-resitatiewe sang omsit in gesinkopeerde musiek waar agstenote en kwartnote saam in ‘n maat oorgebind raak en dit naderhand nogal moeilik lees. ‘n Pianis wat uit die klassiek-teoretiese kant kom en dalk nie informeel na daardie tipe liedjies luister nie, vat nou die stuk musiek en speel dit ongelooflik perfek. Dis dan wanneer ‘n deel van die oorspronklike gevoel van die lied verlore gaan.

One thought on “Die probleem met FLAM

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s